Die stomp van Isai:
JES11:1” ʼn Takkie sal uitspruit uit die stomp van Isai,
ʼn loot uit sy wortels sal vrugte dra.” Die stomp simboliseer die familie boom van Dawid, waaruit Christus dan ook gebore is. Die lint simboliseer die vreugde van die geboorte van Christus en die vervulling van die belofte.