Gebedsfokus en Voorbidding – November 2017
KOM ONS BID:
Ons bid dat ons hemelse Vader elkeen wat ons aan Hom opdra, elke dag met liefde, genade en vrede sal omvou.
Bertus Conradie Vera Helfrich Joan du Toit
Frans Louw Chris Heyns Annabel Goussard – Herstel van knievervanging
Deirdre van Jaarsveld – broer siek